Skip to content

Polisie open saak van strafbare manslag na die dood van ‘n sesjarige kind in Limpopo [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het ‘n saak van strafbare manslag geopen na die dood van ‘n sesjarige meisie. Die polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê ‘n 34-jarige bestuurder van ‘n skoolbus was besig om leerders by Ga-Molepo in Laastehoop, op te laai op pad na ‘n plaaslike laerskool. Hy sê leerders het mekaar begin rondstamp toe hulle op die bus wou klim. Ledwaba sê terwyl hy probeer het om die bus te parkeer, het die bestuurder per ongeluk oor die sesjarige leerder gery:

ENG MaleselaonCulpable