# Die ministerie van Polisie sê sy ondersoek na twee afsonderlike verkragtingsake in die Oos-Kaap waarby minderjariges betrokke is, spruit uit voorvalle in Oktober en November verlede jaar. In die een voorval is ‘n minerjarige verkrag en ‘n verdagte is aangekeer en het in November verlede jaar in die hof verskyn, maar die polisie is steeds besig om die DNS-veslag saam te stel. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê in die tweede geval is ‘n minderjarige van Bergview Kollege verkrag met drie indiwidue, insluitend die skoolhoof, as verdagtes:
Polisie ministerie reageer op oproepe vir ingryping in Oos-Kaapse verkragtingsvoorvalle [KLANK]
ENG KamogeloonRapeIncidents