Skip to content

Polisie begin soektog na verdagtes ná moord op UDM-raadslid in Gqeberha [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie is op soek na verdagtes na die moord op ‘n raadslid van die UDM, Luxolo Namette, in Motherwell, Gqeberha. Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die polisie het inligting ontvang oor die liggaam van ‘n 45-jarige man wat gistermiddag in Umnulustraat gevind is. Die slagoffer het ‘n skietwond aan die kop gehad. Sy sê die polisie het met ‘n ondersoek begin en vra enigiemand met inligting wat kan help om die verdagtes op te spoor om na vore te kom:

ENG GantanaONCouncillor