Skip to content

Pikitup gaan voort met afvalherwinningsplan in vier Johannesburg-depotgebiede [KLANK]

# Pikitup sê hy sal vandag voortgaan met die uitvoering van sy herstelplan vir afvalverwydering in vier depotgebiede, terwyl pogings voortduur om agterstande met afvalverwydering uit die weg te ruim. Die herstelplan is verlede naweek ingestel ná ‘n staking van vier dae deur SAMWU. Pikitup-woordvoerder Anthony Selepe sê die vier depots wat met herstelwerksaamhede voortgaan, is Waterval, Randburg, Roodepoort en Marlboro:

ENG SelepeONDepotAreas