Skip to content

Parlement se Maatskaplike Ontwikkelingskomitee loof fluitjieblasers wat bedrog deur SASSA-amptenare oopvlek [KLANK]

# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling het die fluitjieblasers geloof wat steeds wetstoepassingsagentskappe inlig oor amptenare van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap wat vermoedelik bedrog gepleeg het. Die komiteevoorsitter, Bridget Masango, sê die polisie het Vrydag vier SASSA-amptenare by die plaaslike kantoor in Johannesburg aangekeer na hulle ‘n wenk van fluitjieblasers ontvang het:

ENG BridgetonWhistleblowers