# Padwedlope: Die organiseerders van die Londense Marathon ondersoek die moontlikheid om volgende jaar se wedloop oor twee dae te laat plaasvind. ‘n Rekord van meer as 1,3-miljoen atlete het aansoek gedoen om deel te neem. Die uitslag van die openbare stemming sal vroeg in Julie vrygestel word. Uitvoerende hoof Hugh Brasher het aan die BBC gesê die rekord aantal aansoeke vestig die wedloop as een van die wêreld se bestes:
Padwedlope: ‘n Rekord aantal atlete wil aan 2027 se Londense Marathon deelneem [KLANK]
ENG BrasherOnParticipants