Skip to content

PAC herbevestig oproep vir grondbesit en ware bevryding

# Die sekretaris-generaal van die PAC, Apa Pooe, het die Bevrydingsbeweging-beraad in Johannesburg verwelkom as ‘n noodsaaklike platform om weer met mede-bevrydingsbewegings te skakel. Pooe het beklemtoon die PAC se stryd het nooit net oor stemverwerwing gegaan nie, maar oor grondbesit en die aftakeling van alle vorme van kolonialisme. Hy sê die party bly verbind tot die visie van volle soewereiniteit en totale Afrika-bevryding.