# Die Verkiesingskommissie sê hy het aansienlike vordering gemaak met die finalisering van die uitslae van die plaaslikeregeringsverkiesing, met 91-persent van die uitslae landwyd afgehandel. Die adjunkhoofverkiesingsbeampte van die IEC, Masego Shiburi, sê die Kommissie moet altesaam 66-duisend-73 uitslagstrokies van 23-duisend- 696 stemlokale regoor die land verwerk. Hy sê 150 van die 213 munisipaliteite, die 44 distriksrade uitgesluit, het tot dusver volledige uitslae aangeteken. Shiburi sê alle munisipaliteite in die Noord-Kaap het hul uitslae gefinaliseer:
OVK sê 91% van uitslae vir 2026-plaaslike regeringsverkiesing reeds voltooi [KLANK]
ENG ShiburiONProcess