# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die Kommissie beplan om die finale uitslae van die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing vanaand om sesuur aan te kondig. Tydens ‘n toespraak in Midrand, Johannesburg, het Moepya die OVK se verbintenis herbevestig om ‘n deursigtige, geloofwaardige en regverdige verkiesingsproses te verseker. Hy sê die aankondiging sal die proses rondom die verkiesingsuitslae tot ‘n einde bring. Hy sê die toewysing van setels aan die partye word streng deur die Wet op Munisipale Verkiesings gereguleer:
OVK kondig vandag die finale uitslae van die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing aan [KLANK]
ENG MoepyaONResults