# Die Verkiesingskommissie het meer as vyf-duisend kandidate gediskwalifiseer van vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing na ‘n statutêre hersieningsproses. Die diskwalifikasie het gevolg nadat nagegaan is of hulle behoorlik benoem en alle toepaslike deposito’s betaal is. Die hoof-verkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het aan die media gesê voorbereidings verloop volgens plan vir die verkiesing op 4 November:
OVK diskwalifiseer meer as vyf-duisend kandidate na statutêre hersiening [KLANK]
ENG MamaboloOnStatutoryReview