Skip to content

OUTA vra dat botsende belange geoudit word ná Khumalo-arrestasie [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, vra dat belangebotsings in alle regeringsdepartemente geoudit word. Dit volg ná die arrestasie van die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ses ander op korrupsieklagte wat verband hou met die aanstelling van Dineo Mokwele in ‘n uitvoerende posisie sonder polisie-kwalifikasies. Wayne Duvenage van OUTA sê te veel amptenare en hul families doen sake met die staat, en dring aan dat president Cyril Ramaphosa hervormings verbeter om korrupsie te stop:

ENG-DuvenageOnCrime