Skip to content

OUTA ontbloot vermeende bedrog in Dienste-SETA tender [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het vermeende onreëlmatighede in ‘n tender van die Dienstesektor-onderwys- en opleidingsowerheid ontdek en wil hê dat die saak ondersoek word. Volgens die organisasie het ‘n suksesvolle bieër, Resolutions Studio, teenstrydige inligting oor sy ervaring ingedien en sommige verwysingsbriewe was moontlik nie onafhanklik nie. Rudie Heyneke van OUTA sê elektroniese rekords laat vrae ontstaan ​​oor die egtheid van sommige ondersteunende dokumente:

ENG HeynekeOnSetaTender