# Die organisasie teen belastingmisbruik sê dit is nie nodig vir inwoners en besighede in Ekurhuleni om te haas om hul privaat CCTV-kameras te registreer nie, totdat die munisipaliteit sy wetlike bevoegdheid verduidelik het om registrasie te vereis. Die stad het ‘n sperdatum van 27 November gestel en gewaarsku ongeregistreerde kameras kan verwyder word. Stefanie Fick van OUTA sê egter die munisipaliteit se bestaande CCTV-beleid gee hom nie die mag om registrasie af te dwing of privaat kameras te verwyder nie:
OUTA moedig Ekurhuleni-inwoners aan om die registrasie van CCTV-kameras uit te stel [KLANK]
AFR FickOnEkurhuleniCameras