Skip to content

Opposisiepartye in Kaapstad skryf aan raadspeaker en eis raadsvergadering [KLANK]

# Die GOOD-party sê prokureurs wat opposisiepartye in die Stad Kaapstad verteenwoordig, het aan die speaker van die raad, Felicity Purchase, geskryf. Daar word aangedring dat eerskomende Dinderdag se raadsvergadering nie virtueel bygewoon word nie, maar in persoon. Jonathan Cupido van GOOD sê as die Speaker nie aan die eis voldoen nie, sal die partye ‘n hofbevel aanvra wat haar dwing om binne haar magte en die wet op te tree:

ENG JonathanonMeeting