Skip to content

OPOD sê nege polisiebeamptes wat na dodelike skietvoorval in 2024 in die Vrystaat in hegtenis geneem is moet rekenskap gee [KLANK]

# Die waarnemende hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Thuso Keefelakae, het kommer uitgespreek oor verwagte diensleweringsuitdagings na die inhegtenisneming van nege polisiebeamptes wat verbind word met ‘n skietery in Bultfontein, Vrystaat, in 2024. Drie burgerlikes en konstabel Mojalefa Borole is dood nadat verskeie skote tydens ‘n taktiese operasie afgevuur is. Die beamptes sal na verwagting môre in die Bultfontein-landdroshof verskyn op vier aanklagte van moord:

ENG-KeefelakaeOnPolice Arrest