# Operasie Shanela, die polisie se misdaadbestrydingsveldtog lewer steeds positiewe uitslae in Gauteng. Dit het ten doel om misdaad te verminder, polisiesigbaarheid te verhoog en om die Staat se gesag te versterk. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê die operasie is oor die naweek in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, die Wes-Rand en Sedibeng uitgevoer. Sy sê dit het gelei tot die inhegtenisneming van een-duisend-31 verdagtes vir verskeie misdade, insluitend verdagtes wat gesoek word:
Operasie Shanela steeds doeltreffend met misdaadbestryding in Gauteng [KLANK]
ENG NevhuhulwiONCrime