Skip to content

Operasie Glimlag bring lewensveranderende operasies aan kinders in Gauteng [KLANK]

# Operasie Glimlag, in vennootskap met die Nelson Mandela Kinderhospitaal en ondersteun deur Life Healthcare, is besig met ‘n chirurgiese program oor naweke om operasies vir gesplete lippe en verhemeltes op 40 kinders uit te voer. Die uitvoerende hoof van Life Healthcare, Peter Wharton-Hood, het aan Newzroom Afrika gesê die program is ‘n voorbeeld van openbare privaat vennootskap. Hy sê as deel van Nasionale Glimlagmaand, word chirurgiese studente opgelei om die agterstand in chirurgie te verminder:

ENG-Wharton-HoodOnOperation