Skip to content

Oos-Kaapse regering ondersoek bewerings van seksuele teistering teen leerders [KLANK]

# Die Oos-Kaapse provinsiale regering het ‘n multidissiplinêre span saamgestel om klagtes te ondersoek na aanleiding van ontstellende berigte van seksuele misbruik, seksuele teistering en viktimisering van leerders in sommige van die provinsie se hoërskole. Die provinsiale LUR vir Onderwys, Fundile Gade, het verlede week gesê ongeveer sewe onderwysers van Ngangengelizwe High School en St John’s College is voorlopig geskors terwyl die ondersoek voortduur:

ENG GadeonHarassment