# Onderwysaktivis Hendrick Makaneta versoek die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, om in te gryp by die Tsebe-Ntlha Primary School in Hammanskraal, waar leerders skool misloop weens ‘n geskil tussen die skoolhoof en die gemeenskap. Die konflik spruit uit bewerings dat die skoolhoof ouers mislei het om skoolgeld te betaal, omdat hulle glo die skool is privaat. Makaneta versoek dat leerders toegelaat word om terug te keer klas toe terwyl die probleem bygelê word:
Onderwysaktivis versoek minister Gwarube om by Hammanskraal-skool in te gryp [KLANK]
ENG MakanetaOnIntervention