# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê jongmense moet nie opsy staan en toekyk hoe volwassenes besluite neem wat hulle in die toekoms sal raak nie. Die Verkiesingskommissie het aangekondig dat meer as 70-persent van Suid-Afrikaners tussen 18- en 19- jaar-oud nie geregistreer is om te stem nie, alhoewel hulle stemgeregtig is. Op die laaste dag van die stemregistrasie-naweek moedig Makaneta jongmense aan om op te staan en getel te word in die transformasie van Suid-Afrika:
Onderwysaktivis moedig jongmense aan om hulle stem te laat hoor in SA se transformasie [KLANK]
ENG MakanetaONTransformation