# Die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama, het Donald Trump se administrasie gespot oor sy reaksie op ‘n grappie waarin hy opknappingswerk in die Withuis vergelyk het met “Saddam Hussein wat ‘n kaaskoekfabriek oopmaak”. Hy het kritiek gelewer op Trump se goue dekorveranderings in die ampswoning. Obama het voor volgende week se middeltermyn-verkiesing op ‘n Demokratiese Party-saamtrek in Georgië gesê die administrasie het ‘n regeringswye reaksie gelas eerder as om aandag te skenk aan sy kritiek:
Obama spot met Trump-administrasie ná “kaaskoekfabriek”-grappie [KLANK]
ENG ObamaOnCriticism