Skip to content

Nuwe elektrisiteitstariewe tree vandag in Johannesburg in werking [KLANK]

# City Power sê met die nuwe elektrisiteitstariewe wat vandag in werking tree, sal die gemiddelde verhoging 11,66-persent wees op die Residensiële Vooruitbetaalde Hoë-tarief. Dit is hoofsaaklik as gevolg van verhogings in energiekoste. Die vaste maandelikse koste, ‘n 70-rand diensfooi en 130-rand netwerk-kapasiteitsprys by onveranderd. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê ‘n kliënt wat 800-kilowatt-ure per maand verbruik, sal nou twee-duisend-635-rand-82-sent betaal, teenoor twee-duisend-360-rand-57-sent, ‘n styging van 275-rand-24-sent:

ENG IsaaconElectricityTariffs