# Die Stad Kaapstad se Brandweer- en Reddingsdiens het amptelik 35 nuwe junior brandbestryders verwelkom. Hulle het die Brandweerkadet-opleidingsprogram voltooi en was suksesvol in hul aansoeke om beskikbare poste. Die groep sal ontplooi word in brandweerstasies reg oor die stad. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die nuwe brandbestryders sluit by die brandweerdiens aan in ‘n tyd waarin toenemende druk op die Brand- en Reddingsdiens se hulpbronne geplaas word:
Nuwe brandbestryders sluit aan by Kaapstadse Brandweer [KLANK]
AFR SmithONeRcruits