Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Parlement se mosie oor Gaza word afgeskiet op die sitting van die Inter-Parlementêre Unie
# Die Verkiesingshof gaan vandag uitspraak lewer in die ANC se registrasiesaak teen die MK-party
# Die soektog duur voort na ses plaaslike vissermanne wat in Kaapstad vermis word
# En motorsport: Mercedes se F1-hoof sê die werkverrigting van hul motor is nie goed genoeg nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………