NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 5 Januarie 10 vm
Goeiemôre, ek is ……. met die Nuushooftrekke om 10 vm
# Die Zondo-kommissie sê Zuma het staatskaping moontlik gemaak en bevorder
# Outa beskryf die staatskapingsverslag as ‘n belangrike geleentheid vir wetsgehoorsame landsburgers om te vier
# Die Universiteit van Johannesburg stel ‘n verpligte Covid-19-inentingsbeleid in
# En, ‘n hond red ‘n beseerde Kroasiese bergklimmer se lewe deur 13-uur lank op hom te lê
Bly ingeskakel op ….