NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 4 Februarie 10 vm
Goeiemôre, ek is ……. met die Nuushooftrekke om 10 vm
# Die minister van Gesondheid sê Suid-Afrika gaan waarskynlik die vyfde Covid-19-vlaag in die winter tref
# Eskom kan beurtkrag moontlik vóór Maandag opskort
# eThekwini is gereed vir reuse- ekonomiese groei
# En, Tom Curry sê dis spesiaal om as Engeland se rugbykaptein aangewys te word
Bly ingeskakel op ….