# Keir Starmer het aangekondig hy bedank as Britse eerste minister en leier van die Arbeidersparty. Hy bly aan tot ‘n nuwe partyleier verkies is, en het versoek dat die proses voltooi word voor die Parlement in September weer vergader.
Nuusflits: Keir Starmer bedank as Britse eerste minister en leier van die Arbeiders