# NotInMyName veroordeel die beweerde verkragting van ‘n 12-jarige meisie in Dobsonville, Soweto, as ‘n ernstige skending van kinderregte, waardigheid en veiligheid. Boitumelo Thage van die organisasie vra wetstoepassingsowerhede om vinnig op te tree en te verseker die volle mag van die gereg word toegepas indien die 58-jarige beskuldigde skuldig bevind word. Sy vra gemeenskappe om kalm te bly en die proses te ondersteun, en herbevestig hul standpunt teen geslagsgeweld:
NotInMyName veroordeel beweerde verkragting van 12-jarige meisie [KLANK]
ENG ThageOnRapeCase