BULLETIN 3 Julie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ondersoekbeampte van die Valke oorleef ‘n sluipmoordaanval wat na bewering deur Weermaglede beplan is# Derduisende vliegtuigpassassiers word ontwrig weens ‘n staking deur Franse lugverkeerpersoneel# En rugby: Owen Farrell word onverwags opgeroep na die Britse en Ierse Leeus in Australië # Die Randburgse […]
BULLETIN 3 July 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A trio is sentenced for a brutal farm attack in East London# Eskom pushes solar users to register or face penalties# And rugby: Wales hopes for a Test victory over Japan after 17 straight losses # The High Court in East London […]
BULLETIN 3 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie mense word gevonnis vir ‘n wrede plaasaanval in Oos-Londen# Eskom plaas druk op sonkraggebruikers om te registreer# En rugby: Wallis hoop om Saterdag teen Japan weer op die wenpad te kom na 17 agtereenvolgende nederlae # Die Hooggeregshof in Oos-Londen het drie […]
BULLETIN 3 July 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Treasury cautions the SARB Ownership Bill may hurt investment and stability# The SABC confirms the Afrikaans TV news remains on air as-is for July# And rugby: Fiji believes they can beat the Wallabies in Sunday’s Test in Newcastle # The National […]
BULLETIN 3 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SABC bevestig die Afrikaanse TV-nuus bly op dieselfde plek op die lug in Julie# Die Gautengse Gesondheidsdepartement verseker voortgesette diens ondanks wateruitdagings# En rugby: Fidji glo hy kan die Wallabies Saterdag verslaan # Die SABC het bevestig daar sal hierdie maand geen […]
BULLETIN 3 July 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Students Federation demands Parliament’s intervention over Nkabane’s inaction# Australia cancels Kanye West’s visa over a Nazi song# And soccer: Liverpool and the Premier League describe Diogo Jota as a champion following his death # The South African Students Federation has demanded […]
BULLETIN 3 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Studentefederasie eis parlementêre ingryping oor minister Nkabane se gebrek aan optrede# Die kletsrymer Kanye West se Australiese visum word opgeskort # En Liverpool en die Premierliga rou oor die dood van die Portugese sokkerspeler Diogo Jota # Die Suid-Afrikaanse Studentefederasie eis optrede van […]
BULLETIN 3 July 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # AfriForum enters a Constitutional Court battle over the Human Rights Commission’s true powers# Soccer: Liverpool’s Diogo Jota is killed in a car crash# And The Devil Wears Prada Two starts filming just as Anna Wintour leaves Vogue # AfriForum says the Constitution […]
BULLETIN 3 Julie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum tree toe tot die Konstitusionele Hofsaak oor die ware magte van die Menseregtekommissie# Sokker: Liverpool en Portugal se speler Jota en sy broer verongeluk in Spanje# En produksie van The Devil Wears Prada Two begin terwyl Anna Wintour aftree # AfriForum sê […]
BULLETIN 3 July Good afternoon, here is your Good News: # University of Cape Town lecturer, Sanele Ntshingana, is one of 18 global fellows selected for the W.E.B. du Bois Research Institute Fellowship at the Hutchins Centre for African and African American Research at Havard University. During his four-month stay as a Mandela Fellow at […]