BULLETIN 10 Februarie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC veroordeel die VSA wat in Suid-Afrika se slaai krap# Meer as 20-duisend wit Suid-Afrikaners doen navraag oor hervestiging in die VSA# En rugby: Ierland maak seker van hul oorwinning teen Skotland Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 Februarie 2025 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF is nie ontsteld oor Elon Musk se aanval op Julius Malema nie# Die MK-party gaan ‘n saak van hoogverraad teen AfriForum open# En tennis: Carlos Alcaraz wen die Rotterdam Ope # Die EFF het teruggekap nadat die Suid-Afrikaans-gebore miljardêr, Elon […]
BULLETIN 10 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF is not fazed by Elon Musk’s call against Julius Malema# The MK Party is set to open a case of treason against AfriForum# And tennis: Carlos Alcaraz wins the Rotterdam Open # The EFF has hit back at South African-born […]
BULLETIN 10 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF is nie ontsteld oor Elon Musk se aanval op Julius Malema nie# Die MK-party gaan ‘n saak van hoogverraad teen AfriForum open# En tennis: Carlos Alcaraz wen die Rotterdam Ope Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF is not fazed by Elon Musk’s call against Julius Malema# The MK Party is set to open a case of treason against AfriForum# And tennis: Carlos Alcaraz wins the Rotterdam Open Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 10 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The National Assembly will debate the SANDF’s presence in the DRC today# The Afrikaner Self-Determination Party calls for a Volkstaat# And golf: England’s Jamie Rutherford wins the Cape Town Open # The National Assembly will today hold a DA-sponsored debate on the […]
BULLETIN 10 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vergadering gaan vandag die SANW se teenwoordigheid in die DRK debatteer# Die Afrikaner Selfbeskikkingsparty vra vir ‘n Volkstaat# En gholf: Jamie Rutherford van Engeland wen die Kaapstad Ope # Die Nasionale Vergadering gaan vandag ‘n DA-geborgde debat voer oor die Suid-Afrikaanse […]
BULLETIN 10 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Nasionale Vergadering gaan vandag die SANW se teenwoordigheid in die DRK debatteer# Die Afrikaner Selfbeskikkingsparty vra vir ‘n Volkstaat# En gholf: Jamie Rutherford van Engeland wen die Kaapstad Ope Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The National Assembly will debate the SANDF’s presence in the DRC today# The Afrikaner Self-Determination Party calls for a Volkstaat# And golf: England’s Jamie Rutherford wins the Cape Town Open Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die week wat voorlê is buitengewoon besig met die Parlement wat uit reses kom en opposisiepartye wat hul sê gaan sê oor president Cyril Ramaphosa se staatsrede verlede Donderdag. President Donald Trump se uitvoerende bevel oor Suid-Afrika se onteieningsbeleid […]