BULLETIN 14 Februarie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramaphosa woon AU se vergadering van Staats- en Regeringshoofde by # Parlementêre komitee vir Hoër Onderwys bekommerd oor bestuur by Nasionale Vaardigheidsfonds# En DENOSA waarsku oor ‘n personeelkrisis by Tembisa-hospitaal en provinsiale gesondheidsorg-eenhede Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 14 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Business Leadership SA sê die verlies aan Amerikaanse fondse is skokkend# Trump gee sy administrasie opdrag om wederkerige tariewe teen Amerikaanse handelsvennote in te stel# En gholf: Jacques Blaauw van Suid-Afrika A loop voor by die NTT Data Pro-Am # Business Leadership South […]
BULLETIN 14 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Business Leadership SA says the loss of US aid funding is shocking# The DA is committed to digitally transform government services# And Trump orders his administration to determine reciprocal tariffs on US trading partners # Business Leadership South Africa says the loss […]
BULLETIN 14 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Business Leadership SA says the loss of US aid funding is shocking# The DA is committed to digitally transform government services# And Trump orders his administration to determine reciprocal tariffs on US trading partners Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 14 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Business Leadership SA sê die verlies aan Amerikaanse fondse is skokkend# Die DA wil regeringsdienste digitaal hervorm# En Trump gee sy administrasie opdrag om wederkerige tariewe teen Amerikaanse handelsvennote in te stel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 14 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the 14 SANDF soldiers died in pursuit of peace# Sakeliga concerned by minister Steenhuisen making BEE compulsory in the agricultural sector# And, South Africa ranks 11th in the global love life satisfaction survey # President Cyril Ramaphosa says the […]
BULLETIN 14 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die 14 SANW-soldate het in ‘n soeke na vrede gesterf# Sakeliga is bekommerd omdat minister Steenhuisen BEE in die landbousektor verpligtend maak# En Suid-Afrika beklee die 11de plek in ‘n wêreldwye liefdeslewe-tevredenheidspeiling # President Cyril Ramaphosa sê die 14 soldate […]
BULLETIN 14 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Business Leadership SA says the loss of US aid funding is shocking# The DA is committed to digitally transform government services# And Trump orders his administration to determine reciprocal tariffs on US trading partners Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 14 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Business Leadership SA sê die verlies aan Amerikaanse fondse is skokkend# Die DA wil regeringsdienste digitaal hervorm# En Trump gee sy administrasie opdrag om wederkerige tariewe teen Amerikaanse handelsvennote in te stel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die styging in die waarde van kapitaalprojekte verlede jaar is volgens Nedbank goeie nuus vir ‘n ommekeer in Suid-Afrika se vastebeleggingsbesteding. Kenners meen egter die besteding moet verdriedubbel word om ‘n betekenisvolle hupstoot aan ekonomiese groei te gee. # […]