BULLETIN 3 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Suid-Afrika se eerste ietermagog-reddingsentrum is in die Lapalala-wildernisreservaat in Limpopo geopen. Die Pangolarium, wat deur die Afrika Ietermagog-werksgroep bekendgestel is, bied aan ietermagogs wat van onwettige handelaars gered word, kans om te genees en weer in die natuur vrygelaat te word. Hulle word ook […]
BULLETIN 3 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Naledi Pandor gee aandag aan internasionale regsuitdagings op die Globale Afrika-konferensie in Londen# Die DA sê Gauteng se premier gee inwoners die skuld in plaas van om infrastruktuur te herstel# En rugby: Die Stormers of die Haaie sal die naweek die VRK se […]
BULLETIN 3 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Naledi Pandor addresses international law challenges at a Global African Conference in London# South Africa hosts the inaugural meeting of the G20’s Anti-Corruption Group# And rugby: The Stormers or the Sharks will clinch the URC’s South African shield this weekend # Former […]
BULLETIN SPORTS NEWS 3 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We kick off with rugby: This coming weekend’s United Rugby Championship derby between the Sharks and the Lions in Durban will decide who wins the competition’s South African shield. The Stormers are currently in first place […]
BULLETIN SPORTNUUS 3 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Rugby: Die komende naweek se Verenigde Rugbykampioenskaps-derbie tussen die Haaie en die Leeus in Durban sal bepaal wie die kompetisie se Suid-Afrikaanse afdeling wen. Die Stormers is tans in die eerste plek ná Saterdag se oorwinning oor die […]
BULLETIN 3 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa hosts the inaugural meeting of the G20 Anti-Corruption Group# TLU SA warns of an avian influenza outbreak in South Africa# And cricket: A massive injury blow for Australia as Matthew Short is ruled out of the rest of the Champions […]
BULLETIN 3 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika bied die openings-vergadering van die G20 se teenkorrupsiegroep aan# TLU SA waarsku oor ‘n voëlgriep-uitbreking in Suid-Afrika # En krieket: Australië ondervind ‘n besering-terugslag voor die Kampioenetrofee-halfeindstryd # Suid-Afrika bied van vandag af die eerste vergadering van die G20-teenkorrupsie-werksgroep in Somerset-Wes in […]
BULLETIN 3 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Five border posts have been closed due to flooding# Eskom avoided implementing load-shedding during the weekend despite Koeberg’s unit 2 tripping # And the Joslin Smith court case starts in Saldanha today # The Border Management Authority has temporarily suspended operations at five […]
BULLETIN 3 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Vyf grensposte is gesluit weens oorstromings # Die verhoor van die beskuldigdes in Joslin Smith se verdwyning begin vandag # En krieket: Matthew Short van Australië is uit die Kampioenetrofee # Die Grensbestuursowerheid het tydelik bedrywighede opgeskort by vyf grensposte weens ernstige oorstromings wat […]
BULLETIN 3 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Vyf grensposte is gesluit weens oorstromings# Eskom het die naweek beurtkrag afgeweer al het Koeberg se eenheid twee onklaar geraak # Die Joshlin Smith-verhoor begin vandag# En krieket: Matthew Short van Australië gaan die res van die Kampioenetrofee misloop Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]