BULLETIN 5 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Oscar Pistorius is out on parole# A climate expert urges infrastructure investment amidst 2024’s extreme weather warning# And, cricket: All eyes on Newlands as two-day Test awaits ICC pitch assessment decision # Oscar Pistorius was released on parole this morning and is […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Oscar Pistorius is by die huis# NotInMyName verwelkom Oscar Pistorius se vrylating op parool # En, Krieket: Alle oë is op Nuweland vir ‘n besluit oor die ondersoek van die kolfblad # Oscar Pistorius is vanoggend op parool vrygelaat en is by […]
BULLETIN 5 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Oscar Pistorius is vrygelaat en is by die huis# Begrotingsbesnoeiings raak die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se planne om nuwe skole te bou# En, krieket: Alle oë is op Nuweland gerig vir die IKR se besluit oor die ondersoek van die kolfblad # Oscar Pistorius […]
BULLETIN 5 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Oscar Pistorius is out on parole and at home# Budget cuts are impacting the Western Cape Education Department’s plans to build new schools# And, cricket: All eyes on Newlands as two-day Test awaits ICC pitch assessment decision # Oscar Pistorius was released […]
BULLETIN 5 January 10:00 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # Oscar Pistorius is out on parole and at home# Budget cuts are impacting the Western Cape Education Department’s plans to build 21 new schools# Five people were wounded and one killed in an attack at a school in Iowa […]
BULLETIN 5 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke ontleder sê die MK Party raak meer gewild in Suid-Afrika# Outa eis die bedanking van Minister Blade Nzimande en die NSFAS-voorsitter# En, Veerpyltjies: Die tienersensasie Luke Littler word vir die Premierliga-veerpyltjiereeks gekies # Die politieke ontleder Ebrahim Harvey sê die uMkhonto […]
BULLETIN 5 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A political analyst says the MK Party is becoming more popular in South Africa# National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula is cleared of improper conduct# And, Darts: Teenage sensation Luke Littler is selected for Premier League Darts # Political analyst Ebrahim Harvey says […]
BULLETIN 5 January 8:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # A political analyst says the MK Party is becoming more popular in South Africa# National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula is cleared of improper conduct# And, Darts: Teenage sensation Luke Littler is selected for Premier League Darts Stay tuned to […]
BULLETIN 5 Januarie 8:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # ‘n Politieke ontleder sê die MK Party word meer gewild in Suid-Afrika# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, word van onbehoorlike gedrag vrygespreek# En, Veerpyltjies: Die tienersensasie Luke Littler word gekies vir die Veerpyltjies Premierliga Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]
BULLETIN 5 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Outa eis die bedanking van Nzimande en die NSFAS-voorsitter # Atletiek, die Lemnaeler sal na sy vrylating dalk nie kan meeding nie# En, die Mary Poppins-aktrise Glynis Johns sterf # Die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, doen ‘n beroep dat die minister van Hoër Onderwys, […]