Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 02 Januarie 2024: (Talle publikasies hervat hul daaglikse uitgawes eers môre.) GAUTENG: # Beeld: Berig volgens kenners is die aanskakeling van die Kusile-kragsentrale se vyfde eenheid geen prestasie nie. Intussen skryf die koerant beurtkrag is van vanoggend vyfuur weer ingestel op fase 2. Dan word berig die […]
BULLETIN 2 Januarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom stel fase 2-beurtkrag in# Die Suid-Afrikaanse Sionistiese Federasie veroordeel die regering omdat hy Israel by die Wêreldhof aangee# En, kragtige aardbewings in Japan lei tot tsunami-waarskuwings # Eskom het vyfuur vanoggend fase twee-beurtkrag ingestel wat tot vieruur vanmiddag sal duur. Dan begin […]
BULLETIN 2 January 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom introduces stage 2 load-shedding# The SA Zionist Federation condemns government for referring Israel to ICJ # And a strong earthquake in Japan leads to tsunami warnings # Eskom has introduced stage 2 load-shedding from five this morning until four this afternoon. Thereafter […]
BULLETIN 2 January 5:30 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # Eskom introduces stage 2 load-shedding# The South African Zionist Federation condemns government for referring Israel to the International Court of Justice# And, a strong earthquake in Japan leads to tsunami warnings Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 2 Januarie 5:30 vmGoeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……… # Eskom stel fase 2-beurtkrag in# Die Suid-Afrikaanse Sionistiese Federasie veroordeel die regering omdat hy Israel by die Wêreldhof aangee# En, kragtige aardbewings in Japan lei tot tsunami-waarskuwings Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………