BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Suid-Afrikaners gaan vanjaar twee bykomende openbare vakansiedae geniet, soos voorgeskryf deur die Wet op Openbare Vakansiedae. Die land verloor egter ook ‘n vakansiedag omdat Vryheidsdag op ‘n Saterdag val. Burgers sal op 17 Junie ‘n bykomende dag af hê om Jeugdag te […]
BULLETIN 4 January 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Farmers in sub-Saharan Africa are receiving advice to diversify their crop production to adapt to climate change. A study led by the University of Leeds’, Stewart Jennings, suggests shifting focus to fruits, vegetables, sorghum, millet, and cassava to enhance nutritional security for […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Boere in Afrika suid van die Sahara word aangeraai om hulle gewasproduksie te wysig om by klimaatsverandering aan te pas. ‘n Navorser aan die Universiteit van Leeds, Stewart Jennings, stel voor die fokus moet verskuif na vrugte, groente, sorghum, manna en kassawe […]
BULLETIN 4 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Home Affairs services are temporarily unavailable # An alliance advocates for fair wages and rights for the informal sector# And, cricket: Newlands pitch under spotlight after historic 23-wicket day at New Year’s Test # The Department of Home Affairs has declared the unavailability […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Binnelandse Sake se dienste is tydelik onbeskikbaar # Alliansie staan regverdige lone en regte vir die informele sektor voor# En, krieket: Nuweland se kolfblad in die kollig na die geskiedkundige 23-paaltjie-dag # Die Departement van Binnelandse Sake sê sy dienste is tydelik […]
BULLETIN SPORTS NEWS 4 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: History books were re-written on the first day of the second Test between South Africa and India where both sides completed their first innings, with a record 23 wickets taken. Questions will […]
BULLETIN SPORTNUUS 4 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin vandag met krieket: Geskiedenis is gemaak op die eerste dag van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Indië. Albei spanne het hul eerste beurt voltooi met ‘n rekord van 23 paaltjies wat gekantel het. Daar sal ongetwyfeld […]
BULLETIN 4 January 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Clash of campaigns for ANC, MK Party in Mpumalanga with Zuma speaking there # Economists warn tax data for 2022/23 is not as good as it seems# And, cricket: 23 wickets in a day is most unusual for Newlands # The ANC and the uMkhonto […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beide die ANC en MK Party voer veldtogte in Mpumalanga met Zuma wat daar praat # Ekonome waarsku die belastingdata vir 2022/23 is nie so goed as wat dit lyk nie# En, krieket: 23 paaltjies op een dag baie ongewoon vir Nuweland […]
BULLETIN 4 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A clash of campaigns for the ANC and MK Party is threatening in Mpumalanga as Jacob Zuma is speaking there# Dozens are killed in twin blasts near a slain Iran commander’s grave# And, Golf: Rory McIlroy says LIV Golf should become like […]