BULLETIN 14 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die ANC het transformasie in Suid-Afrika gebring# Beurtkrag wissel tussen fase 3 en 4# En, krieket: Van der Dussen en Rickelton lei M-I Cape Town tot oorwinning in die SA20 # President Cyril Ramaphosa het die ANC geprys vir, wat […]
BULLETIN 14 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says the ANC has brought transformation in South Africa# Load-shedding alternates between Stage 3 and 4# And, cricket: Van der Dussen and Rickelton lead M-I Cape Town to victory in the SA20 # President Cyril Ramaphosa has commended the ANC […]
BULLETIN 13 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Six people die while travelling from Limpopo to the ANC birthday celebrations# The US agrees on a preliminary deal with Africa on extending Agoa by ten years# And, Tennis: Sole South African Lloyd Harris starts his Australian campaign tomorrow # Six people […]
BULLETIN 13 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ses mense sterf op pad van Limpopo af onderweg na die ANC-verjaarsdagvieringe# Die stemproses is onderweg in Taiwan se kritieke verkiesing, wat fyn dopgehou word deur China# En, tennis: Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris se Australiese Ope-veldtog begin môre # Ses mense het hulle […]
BULLETIN 13 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, Sanral, beplan om oor die volgende paar weke ‘n minimum van 70 tenders uit te reik.# Krieket: Ondersteuners sal die naweek op drie SA20-wedstryde getrakteer word# En, ‘n opname toon dat meer as 50% van verbruikers nie spaar vir […]
BULLETIN 13 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Sanral plans to issue 70 tenders in the next couple of weeks# Cricket: Fans will be treated to three SA20 matches this weekend# And, a survey reveals over 50% of consumers fail to save for back-to-school costs # The South African National […]
BULLETIN 13 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika is oortuig hy het ‘n stewige saak voor die Internasionale Geregshof aangebied# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom sanksies teen die sagtewarereus SAP# En, Kaap Verde word die derde Afrika-land wat deur die Wêreldgesondheidorganisasie malaria-vry verklaar word # Die minister van Justisie en […]
BULLETIN 13 January 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africa is confident it has presented a compelling case at the International Court of Justice# OUTA welcomes the sanctions against software giant SAP# And, motorsport: Dakar Rally: Sebastien Loeb claims his second stage win in the Saudi Arabian desert # Justice […]
BULLETIN 13 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The government says the International Court of Justice should act despite recent aid allowance in Gaza# A statue of Tutu with a special Palestinian-African scarf has been unveiled in Cape Town# Rugby: Bulls, Stormers have two games to secure places in next round […]
BULLETIN 13 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering meen die Internasionale Geregshof moet optree ondanks onlangse hulpverlening aan Gaza# Die IMF verwag voortgesette veerkragtigheid in globale ekonomiese groei# En, rugby: Bulle, Stormers het twee wedstryde om plek te bespreek in volgende ronde van Kampioenebeker # Die direkteur-generaal van Internasionale […]