BULLETIN 15 September 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Madlanga-kommissie is gemaklik met die tariewe wat aan getuienisleiers betaal word# Netanyahu sê Israel se verhouding met die VSA was nog nooit sterker nie# En krieket: Die reeks tussen Suid-Afrika en Engeland eindig onbeslis nadat die laaste T20 weens reën afgelas word Bly […]
BULLETIN 15 September 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Madlanga Commission is comfortable with the rates being paid to evidence leaders# Netanyahu says Israel’s alliance with the US has never been stronger # And cricket: South Africa and England draw the series after the final T20 is abandoned due […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika se bates het verlede week herstel met die JSE wat op ‘n rekordhoogtepunt gesluit het en die rand tot sy beste vlak in byna ‘n jaar gestyg het. Die koerant skryf dit was na ‘n vlaag van korporatiewe […]
The headlines of the leading newspapers on 15 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports South Africa’s assets recovered last week, with the JSE closing at a record high and the rand rising to its best level in almost a year. The paper writes this was after a wave of corporate consolidation in the mining […]
BULLETIN 15 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC Jeugliga verwerp berigte van interne faksiegevegte# Die DA onthul die heraanstelling van 57 veroordeelde polisiebeamptes # En atletiek: Daar is teleurstelling vir Suid-Afrika in die 100m-eindronde by die Wêreldkampioenskap # Die ANC-jeugliga het berigte van faksiegevegte en ‘n opvolgingstryd binne sy […]
BULLETIN 15 September 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC Youth League dismisses reports of internal factional battles# The DA reveals 57 crooked cops were reinstated# And athletics: South Africa is disappointed in the 100m final at the World Championships # The ANC Youth League has dismissed reports of factionalism […]
BULLETIN 15 September 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC Jeugliga verwerp berigte van interne faksiegevegte# Die DA onthul die heraanstelling van 57 veroordeelde polisiebeamptes # En atletiek: Daar is teleurstelling vir Suid-Afrika in die 100m-eindronde by die Wêreldkampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 15 September 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC Youth League dismisses reports of internal factional battles# The DA reveals 57 crooked cops were reinstated# And athletics: South Africa is disappointed in the 100m final at the World Championships Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]
BULLETIN 14 September 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Diensverskaffer is aangestel om ‘n befondsingmodel vir die SABC te ontwikkel# Die Vervoerdepartement wysig die Vervoerwet om e-taxis as bykomende keuse in te stel# En atletiek: Gift Leotlela en Akani Simbine het albei vir die 100-meter halfeindronde in Tokyo gekwalifiseer # Die […]
BULLETIN 14 September 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A service provider is appointed to develop an SABC Funding Model# The Transport Department amends the Transport Act to usher in e-hailing service as an additional choice of transport# And athletics: Gift Leotlela and Akani Simbine both qualified for the 100-metre semifinal […]