Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Demokrate wen die Amerikaanse Senaat en Huis van Verteenwoordigers
# Die Verkiesingskommissie sê die munisipale verkiesing is aan die gang
# Die regering waarsku teen verkiesings-waninligting en pogings om die OVK in ‘n swak lig te stel
# En motorsport: Esteban Ocon verlaat Haas se Formule Een-span
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………