Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA dien ‘n mosie van wantroue in teen die Speaker van die Nasionale Vergadering
# Minister Mantashe sê die PetroSA/Gazprombank-transaksie sal nie die verkoop van staatsbates insluit nie
# SKOOR is versigtig optimisties oor die vordering wat op Kaapstad se sentrale spoorlyn gemaak word
# En die VSA sal vandag ‘n VN-resolusie indien wat ‘n dringende skietstaking in Gaza eis
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………