Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Getuie S gaan agter geslote deure voor Madlanga-kommissie getuig
# Die Verbruikerskommissie herroep voertuie oor gebrekkige veiligheidsgordels
# Maleisiese skole sluit weens bosbrande in Indonesië
# En netbal: Engeland gaan in 2031 die Wêreldbekertoernooi die vierde keer aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………