Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê berigte van ‘n pleitooreenkoms met Cat Matlala is vals
# Die Wes-Kaapse premier sê die koste van die onlangse storms gaan waarskynlik miljarde-rand beloop
# Putin besoek China om bilaterale samewerking tussen Rusland en Beijing te versterk
# En rugby: Anathi Qolo gaan die Springbok-vroue aanvoer op die Afrikabekertoernooi vir vroue
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………