Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika word gevra om nie buite stemming te bly wanneer die Verenigde Nasies van Rusland eis om ontvoerde Oekraïnse kinders terug te besorg nie
# Die Zoeloe-koning stel Thulasizwe Buthelezi weer aan as tradisionele eerste minister
# Die soektog word hervat na die vermiste Maleisiese passassiersvliegtuig
# En tennis: Serena Williams sê sy gaan beslis nie terugkeer nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………