Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die adjunkminister van Finansies sê hoë skuldvlakke bly ‘n hindernis vir ekonomiese groei
# Minister Mantashe sê ’n verskeidenheid invoerbronne beskerm brandstofsekerheid
# Die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, sê hy vrees vir sy lewe
# En MI-5 waarsku Brittanje ondervind toenemende bedreigings van terrorisme
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………