Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê dis tyd dat Suid-Afrika sy diplomatieke betrekkinge met Israel hervat
# Die Madlanga-kommissie hervat môre sonder uitsluitsel oor geheime getuienis
# Krieket: Die gewilde Twee-miljoen-rand-vangskoot keer terug na die SA20
# En Wim van den Heever van Suid-Afrika is die Natuurlewe-fotograaf van 2025
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………