Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n Busongeluk eis die lewens van 42 mense in Limpopo
# Die waarnemende minister van Polisie sê korrupsie is ‘n bedreiging vir nasionale veiligheid
# Die Activists and Citizens Forum is teleurgesteld met die prestasie van die Parlement se ad hoc-komitee
# En die eerste sewe lewende Israelse gyselaars in Gaza word vrygelaat
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………