Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa gaan die BRICS-beraad gebruik om Suid-Afrika se ekonomiese voorkeure te bevorder
# Suid-Afrika lewer ses Nigeriërs uit wat in Amerika gesoek word vir ‘n liefde-slenter van 100-miljoen-rand
# ‘n Waarskuwing dat die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo vinnig versprei na buite die middelpunt
# En tennis: Die topgekeurdes dring deur na die vroue-eindstryd van die Amerikaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………