Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die adjunkminister van Finansies beklemtoon die belangrikheid van die Wysigingswetsontwerp op Eskom se Skuldverligting
# Die MK-party wil hê twee LUR’e in KwaZulu-Natal moet bedank oor korrupsiebewerings
# Barack Obama verwerp Donald Trump se bewerings van ‘n staatsgreep tydens 2016 se verkiesing
# En Olimpiese Spele: Katar wil 2036 se Spele aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………