Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Julie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê hy is reg bewys met die afdanking van minister Nkabane oor die SETA-skandaal
# ‘n Betoging word by NEDLAC gehou oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Arbeidswette
# Die Trump-administrasie stel inligting vry oor die sluipmoord op Martin Luther King Junior
# En sokker: Banyana Banyana en Nigerië speel vanaand in die halfeindronde van die Afrikabeker-toernooi vir vroue
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………