Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Julie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Operasie Vulindlela maak aansienlike vordering
# Meer as 20 FlySAfair-vlugte word gekanselleer weens die vlieënier-staking
# ‘n CNN-meningspeiling toon die meeste Amerikaners dink Trump se deportasiebeleid gaan te ver
# En rugby: Owen Farrell gaan die Britse en Ierse Leeus aanvoer teen die Eerste Nasies en Pasifika-vyftiental
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………