Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Sisulu-stigting striem minister Ntshavheni se staatsgreepbewerings
# Die Vereniging vir Staatsamptenare vra ’n nuwe raad vir die Openbare Beleggingskorporasie
# Die Gautrein en Numsa bereik ‘n ooreenkoms wat ‘n staking afweer
# En rugby: Die Springbok-heelagter Aphelele Fassi verwag môre ‘n taai stryd teen Georgië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………